’N JONG vermeende hitman wat glo ook agter die dood van die Dehaino Bester sit, verskyn vandag in die Atlantis-landdroshof. Dehaino (15) is verlede jaar in November in Royal George-straat in Uitbreidi ...
SKELM se vet brand uit. Só het drie vermeende fiets-diewe van Conville in George die afgelope naweek op die harde manier geleer, toe die cops toegeslaan het tydens ’n klopjag.